Jaarboeke

Metodiek van Lewensoriëntering 452


 
Modulekode JLO 452
Kwalifikasie Voorgraads
Fakulteit Fakulteit Opvoedkunde
Module-inhoud Die doel van hierdie module is om 4de jaar studente voor te berei om Lewensoriëntering gedurende hul 4de jaar prakties aan te bied. Die klem word op onderwys metodieke met die fokus op die doel van Lewensoriëntering: “Om leerders toe te rus met kennis, vaardighede en waardes om selfvervulling en beteknisvolle deelname in ‘n samelewing in ‘n vry land te verseker.”.In aansluiting by die 3de jaar se module “Skills to assist youth in Crisis” word die fokus verskuif na die moontlike risiko faktore wat in die skool of gemeenskap mag voorkom en wat deur die Lewensoriëntering onderwyser aangespreek moet word deur opvoedkundige, vaardigheids- en waardes vir die skool en samelewing.
Modulekrediete 12.00
Voorvereistes Geen voorvereistes.
Onderrigtaal Dubbelmedium
Akademiese organisasie Vroeë Kinderonderwys
Aanbiedingstydperk Kwartaal 1

Die inligting wat hier verskyn, is onderhewig aan verandering en kan na die publikasie van hierdie inligting gewysig word.. Die Algemene Regulasies (G Regulasies) is op alle fakulteite van die Universiteit van Pretoria van toepassing. Dit word vereis dat elke student volkome vertroud met hierdie regulasies sowel as met die inligting vervat in die Algemene Reëls sal wees. Onkunde betrefffende hierdie regulasies en reels sal nie as ‘n verskoning by oortreding daarvan aangebied kan word nie.

Copyright © University of Pretoria 2025. All rights reserved.

FAQ's Email Us Virtual Campus Share Cookie Preferences